Eden Tehuis
Eden Tehuis

Direkteure / Directors

Annie Goodchild
Annie GoodchildDirector / Financial
Casper Snyman
Casper SnymanDirector / General Management
Nadia Prinsloo
Nadia PrinslooDirector / Marketing
Die direkteure, Mnr. Casper Snyman, Mev. Annie Goodchild en Mev Nadia Prinsloo is gesamentlik oorhoofs verantwoordelik vir die dag tot dag bedrywighede van die tehuis.

Meer spesifiek Mev. Annie Goodchild primer verantwoordelik vir Finansies. Mev. Nadia Prinsloo vir die algemene bemarking en Mnr. Casper Snyman vir algemene van die tehuis asook die oorhoofse opsig van die versorging van die bejaardes.

The directors, Mr. Casper Snyman, Mrs. Annie Goodchild and Mrs Nadia Prinsloo are jointly overall responsible for the day - to - day operations of the home. 

More specifically Mrs. Annie Goodchild primarily in charge of Finance. Mrs. Nadia Prinsloo for general marketing and Mr. Casper Snyman for general of the home as well as the overall oversight of the care of the elderly.

Image