
BEHOEFTE LYS
Die lys dien slegs as n riglyn tov wat deur die tehuis benodig of gebruik kan word en hoef nie nuut te wees nie maar so lank dit bruikbaar is.
Hoë frekwensie gebruiksware:
Lakens – enkelbed
Matrasse – enkelbed
Handdoeke
Breekware (koppies, pierings en eet borde)
Toiletware:
Handeseep
Tandepasta
Skeer-room en lemmetjies
Sjampoe
Reukweerder
Volwasse doeke
Normale frekwensie gebruiksware:
Duvets
Komberse
Gordyne
Eetgerei
Reinigingsmiddels:
Waspoeier
Wasgoed versagmiddel
Skottelgoedseep
Jik
Handy Andy